A few words from our wonderful guests

  • Baie dankie vir ‘n lekker plek, lekker kos en lekker mense. Ons voel gebless!! - Francois & Gretha Wiid
  • Lovely as ever... Standard high, keep up with the standard. Looking forward to bring my family for a weekend stay. - Yvonne Khumalo
  • Fantasties! Personeel, kamers, ontbyt, diens. Alles uit die boeke uit! - Mark & Nicolene Smith
  • Was amazing, your hospitality is worth writing home about. Thank you very much & compliments to the chef. - Anova Health Institute
  • Ongelooflike pragtige plek! Julle diens was uitstekend en julle gasvryheid word so waardeer! Dan, die kos . . . hulle kan gerus maar daardie vyfde ster gee. Alles uit die boonste rakke! Hoop ons kom kuier gou weer by julle. - Elizma Theron
  • Die plek is ‘n juweel, dankie - Kurt Darren

Go Back