![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |

Guest Book
|
Testimonials
Results 1 - 20 of 21
|
|
|
Thank you so much for your hospitality. The place is excellent and the staff members are very welcoming. You are really amazing. God bless!
G. Rakgwale
05/22/11 |
|
|
Was amazing, your hospitality is worth writing home about. Thank you very much & compliments to the chef.
Anova Health Institute
04/15/11 |
|
|
Awesome plekkie en great diens. Dankie.
Izelle Joubert
04/06/11 |
|
|
Baie dankie, julle het 'n pragtige plek en baie vriendelike personeel. Sommer weer trots op ons dorp, julle hou ons naam hoog!
Flippie & Sunelle Grobler
01/29/11 |
|
|
Fantastic, hassle free stay at Appledew. The warm and friendly atmosphere at Appledew made up for the bitterly cold weather. Highly recommeded lodge.
Idris Nomani
06/30/11 |
|
|
Ongelooflike pragtige plek! Julle diens was uitstekend en julle gasvryheid word so waardeer! Dan, die kos . . . hulle kan gerus maar daardie vyfde ster gee. Alles uit die boonste rakke! Hoop ons kom kuier gou weer by julle.
Elizma Theron
07/03/10 |
|
|
A Beautiful experience
Hannon Bothma
02/11/10 |
|
|
Verruklik!! Het elke oomblik geniet
Romanz
02/05/10 |
|
|
We had a lovely stay, we will definitely come back. Baie dankie
GB & GI Nhlonzi
01/06/10 |
|
|
Baie dankie vir die gasvryheid! Julle het ‘n great plek! Baie liefde & seën vir julle.
Fanie de Villiers
11/07/09 |
|
|
Die plek is ‘n juweel, dankie
Kurt Darren
10/16/09 |
|
|
Dit is als net van die beste, veral die ontbyt in die bed. Baie dankie
Ludwig
08/01/09 |
|
|
Dankie vir julle gasvryheid & julle vriendelikheid. Die kamers is pragtig en snoesig. Baie liefde
Robbie Wessels en sy span
08/01/09 |
|
|
Appledew Staff & Team – You are all simply the best. My stay here was wonderful.
Abdia Naidoo
06/26/09 |
|
|
Aan al die wonderlike mense van Appledew . . . julle is elke ster werd!!
Klipwerf Orkes
06/14/09 |
|
|
Julle is puik!! Diens en personeel se gasvryheid is uitstaande! Julle is voorwaar ‘n wen span, baie dankie vir alles, dit was lekker!!
Pieter & Renè de Beer
06/07/09 |
|
|
Lekker gebly! Julle is 'great'! Vetkoek Paleis Groete
Alvin Bruinders
12/17/08 |
|
|
Wat ‘n ongelooflike plek, dankie vir julle liefde, gasvryheid en bederf.
Sonja Herold
10/25/08 |
|
|
Beste gastehuis in Standerton. Ons is mal oor die gasvryheid en diens
Bouts & Michelle
10/17/08 |
|
|
Great, great, great. Thanks
P.G. & Annemarie
07/24/08 |
|
|
<< Start < Prev 1 2 Next > End >> Page 1 of 2 |
|














